maxresdefault

BEGIN – EINDE – BEGIN

Posted on

LET MOOI OP NA DIE GROOT GEHEIME WAT HIER VOLG. DIE GEHEIME VAN DIE EINDE IS IN DIE GEHEIME VAN DIE BEGIN VERSTEEK EN DIE GEHEIME VAN VAN DIE BEGIN IS IN DIE GEHEIME VAN DIE EINDE VERSTEEK.

sefirotDaar is die letter (MEM) EWIGE SIRKEL en daar is die letter (SAMECH) EWIGE SIRKEL. (MEM) HET 4 HOEKE. DIE PIRAMIDE HET 4 HOEKE. Daar is 4 JAAR JAARLIKSE HEILIGE FEESTYE. Die 10 Sephirot Boom het (MALKUT) ONDER en (KETHER) BO. Daar is ‘n ketting van die 10 Sephirot elk strukture. Die geheim IS dat die ONDERSTE 10 SEPHIROT se (KETHER) is die BOONSTE 10 SEPHIROT se (MALKUT) – BEDINK DIE STELLING BAIE DEEGLIK. Onthou ook dat ( MALKUT) nou ( DAAT ) word.  DIE MAKSIMUM ( CONSCIOUSNESS ) wat dus in die vorige 10 Sephirot bereik is, VERTEENWOORDIG  DIE VLAK VAN (CONSCIOUSNESS ) waarmee die volgende 10 SEPHIROTH MEE BEGIN WORD.  So die vlak van geheime van die nuwe is verskuil in die geheime van die vorige.

DIE 25 DESEMBER JESUS HOERKERK SE GLO NET EN JY IS GERED, KAN NIE NA DIE NUWE TOE GENEEM WORD NIE – DIE OUE WORD DUS MAAR WEER NET HERHAAL TOTDAT DIE ( SONDE) TEEN DIE ( RUACH HA KOIDESH SHEKINAH) WAT ONVERGEEFBAAR IS, NIE MEER GEDOEN WORD NIE -. Om gered te raak met net een van die Kosmiese Christos se drie-in-een (REDDER FUNKSIE + ADONY FUNKSIE + MELEK FUNKSIE), die REDDER of MASHIACH FUNKSIE sonder om die (ADONY FUNKSIE + DIE MELEK/KONING) FUNKSIE ook self te bemeester met die hulp van die RUACH HA KOIDESH SHEKINAH, HELP NIKS NIE. Al drie funksies moet self bemeester word om dan die Malkut van die volgende 10 Sephiroth te word.

 Met net die Redding Funksie word die ou 10 Sephiroth maar net weer herhaal. Dus is die SHLOMO KONINGKYK SEPHIROTH van die vorige nou die DAVID KONINKRYK van die nuwe.  DAAR VIND GEEN (CONSCIOUSNESS) GROEI PLAAS AS DIT DIE OU DAVID KONINKRYK IS NIE.

KOM BOERVOLK KEER TERUG NA DIE SEENDEEL VAN DIE TORAH SOOS IN DEUT 28 BESKRYF WORD. HOOR HOE ROEP BENJAMIN DIE WOLF. www.benjamindiewolfroep.co.za