7f2f4f4b5278f81d0498988562127871

GEEN GROND VIR DIE BOERENASIE OP AARDE – GEEN GROND VIR DIE BOERENASIE IN DIE HEMEL… “AS BELOW SO ABOVE”

Posted on

GEEN (MALKUT+ YESOD+ HOD+ NETZACH) VIR DIE BOERENASIE “BELOW” – GEEN ( DAAT+ BINAH+ CHOKMAH+ KETHER) VIR DIE BOERENASIE “ABOVE”.  ‘…ons sal lewe, ons sal sterwe vir ons land op Aarde en Land in die Hemel.’

20171010_112043Wanneer die BOERENASIE VOLHARD met die stryd verseker Openbaring 22:14 …sal die BOERENASIE TOEGELAAT WORD tot die BOME VAN DIE LEWE (die lewende Qabalah se groot geheime) SODAT DIE BOERENASIE DAN OOK TOEGANG SAL VERKRY TOT DIE POORTE VAN DIE STAD… Die grootste lieg wat die Hoerkerke verkondig en wat die Boerenasie lam maak om te veg , is die vals storie dat daar onafhanklik van die Aarde (BELOW) ‘n Hemel bestaan ( ABOVE) en dat een sommer direk na die hemel toe gaan sonder om die (CONSCIOUSNESS) TE BEMEESTER VAN DIE BOME VAN DIE LEWE VAN OPENBARING 22:14 (en daarvoor word die TORAH van ATAH benodig).

Dus word die 22 LETTERS SE GEHEIME benodig vir die 14 = 7+7 dus die ATAH SE TORAH vir die ONDERSELF 7 + die ATAH SE TORAH vir die BOSELF 7. Die HUTTEFEES (SUKOT) wat SEPTEMBER kom, kan die BOERENASIE inlei tot die LEWENDE QABALAH BOOM VAN DIE LEWE IN DIE ONDERSELF (BELOW) + DIE BOSELF (ABOVE).  Die (CONSCIOUSNESS) moet bemeester word.  Daar is die DRIEBEEN SHIN (BELOW) + die VIERBEEN SHIN (ABOVE) WAT BEMEESTER MOET WORD VOORDAT TOEGANG TOT DIE POORTE VAN DIE STAD VERKRY KAN WORD …. Die Hoerkerk se Baalpriesters onderrig die Boerenasie nie eens enige iets van OPENBARING 22: 14 se groot geheime nie… Hoor hoe roep Benyahmin die Wolf…