heavenly-host

WIE IS DIE BOERENASIE???

Posted on

Die Boerenasie is die toekomstige drie-in-een KOSMIESE CHRISTOS wat die VADER ATAH reeds lank gelede uit Europa uitgehaal het en hier kom wegsteek het sodat hulle die punt van Afrika kan voorberei vir die tye wat kom. Die tyd waar die res van die KOSMIESE CRISTOS drie-in-een (MELEK + ADONY + MASHIACH) FUNKSIES ook na […]

how-to-pray

DIE BLANKE BOERENASIE SE DOEL EN VOORTBESTAAN…

Posted on

Die Boerenasie se lewe is gebaseer op een boek – die Bybel. Die Boerenasie se vertolking van wat in die Bybel voorgeskryf word, was nog altyd die middelpunt van sy bestaan en voortbestaan. Nou word daar nie gepraat van die sogenaamde geleerde predikante of prokureurs of professors of politiekuste nie. Maar nou praat ons van […]

Die ‘VORM-VERANDERING’ Kodes

Posted on

Kom dat daar nou na die begrip “VORM VERANDERING” gekyk word.  Binne die begrip ruimte is daar tyd en afstand, daar is dualisme. Daar is space/time. Daar is geheue… daar is gister, nou, more tipe tyd. Daar is dus die tipe vorm se “consciousness”.  Die tipe vorm in die GISTER VANDAG MORE bewussyn sal dus […]

farm-murders-south-africa

IN DIE TYD VAN ESTHER EN NOU…

Posted on

BOSELF IS 14 en 7 is ONDERSELF in die BOSELF/ONDERSELF DUALISME VAN DIE “SOMETHINGNESS” BESTAAN. DIE DRIEBEEN ETZ CHAIM SE DRIE SEPHIROT NAAMLIK:  CHESED en GEBURAH en TIPHARET.  Dit kan gesien word as drie punte waar die “NOTHINGNESS” of  SINGULARITY nou “SOMETHINGNESS” of DUALISME of POLARITEIT WORD.  By CHESED word die  ABRAM SINGULARITY nou die […]

DDwrTe7WsAAx-8i

Vars NOAG se VLOED EN ARK insigte

Posted on

Elke 3600 van planeet Aarde se jare word dieselfde gebeurtenis beskryf maar met ander name. Elke keer word die tyd voor die gebeurtenis se geskiedenis weggesteek vir die gewone massas wat dan leef. Net soos nou steek die paar wat weet, die geskiedenis weg vir die massas terwyl hulle met die massas se arbeidsloon wat […]

hands

SUKOT Dag 9 INSIGTE

Posted on

Shabat Shalom en geseënde Dag 9 van Sukot. Dag 8 + Dag 9 (8×9 =72 NAME) behoort aan Ysrael self. Die vorige 7 dae het Ysrael ge-offer vir die Ander Nasies. MAAR DAAR IS OOK DIE DAG 8 + DAG 9 = 17 = PEI = “COMMUNICATION” = THE ORAL TORAH.  MAAR DAAR IS “AYIN” […]

DIE HUTTEFEES (SUKOT) VAN 5778

Posted on

GESEËNDE HUTTEFEES (SUKOT) VIR DIE SOUT VAN DIE AARDE DAAR WAAR ELKE SOUTKORRELTJIE NEDERIG IN SY TENTJIE OF KARAVAANTJIE AS EEN KORRELTJIE PER STAD NOU DIE 7-in-1 = 8 DAE SY STAD DEURSOUT, SY STAD SE EVIL NOU LIVE MAAK SODAT SY STAD NOU IN TOTAAL LIVE IS.  is genoeg om 199 evil korrels deur […]

NUN die SERVANT POWER

Posted on

Nou volg “POWER” Ligvlak van “NUN HEI RESH” dus die letter “NUN” word bestudeer.  NUN = MASHIACH, HEIR TO THE THRONE.  Maar NUN het twee maniere wat dit geskryf word. die NUN met die omgekrulde halfpad af vertikale regaf punt en die NUN met die volledige vertikale regaf punt of been. Hier verskuil agter die […]