indexPESACH

GEHEIME van die DRIE PESACHBRODE

Posted on

DIE DRIE ONGESUURDE PESACH BRODE WAT OP DIE PESACH HEILIGE EERSTE SHABBAT VAN DIE SEWE DAE VAN ONGESUURDE BRODE GEËET WORD VERTEENWOORDIG DUS IN KORT: DIE 3-IN-1 MIDDELAARS NAAMLIK:- (1) MOSHE (2) YAH-SHUA (3) EL-I-YAH (LET WEL :- YAH-SHUA BETEKEN :-“YAH” DIE VADER DIE MAN VAN SY VROU YISRAEL, IS DIE REDDER ( DIE SHUA) […]

maxresdefault

PESACH 2019 HEILIGE INSIGTE

Posted on

DIE DOOD EN GEBOORTE OP DIE 7de SHABAT VAN 49-IN-1=50 JOBEL OF SHAVUOT OF DIE FEES VAN DIE EERSTELINGE, WORD PRAGTIG BESKRYF IN DIE:- COSMIC DOCTRINE:- “THE SEVENTH DEATH:- THE SEVENTH DEATH IS INITIATION:- IN THE SEVENTH DEATH CONSCIOUSNESS IS WITHDRAWN FROM THE PERSONALITY AND MADE ONE WITH THE INDIVIDUALITY AND THEN MAN (THE HUMANITY […]

7f2f4f4b5278f81d0498988562127871

GEEN GROND VIR DIE BOERENASIE OP AARDE – GEEN GROND VIR DIE BOERENASIE IN DIE HEMEL… “AS BELOW SO ABOVE”

Posted on

GEEN (MALKUT+ YESOD+ HOD+ NETZACH) VIR DIE BOERENASIE “BELOW” – GEEN ( DAAT+ BINAH+ CHOKMAH+ KETHER) VIR DIE BOERENASIE “ABOVE”.  ‘…ons sal lewe, ons sal sterwe vir ons land op Aarde en Land in die Hemel.’ Wanneer die BOERENASIE VOLHARD met die stryd verseker Openbaring 22:14 …sal die BOERENASIE TOEGELAAT WORD tot die BOME VAN […]

16-1-4-michael-berg-unifying-the-yud-hei-and-the-vav-hei

DIE SEËNINGE VAN DIE BYBEL…

Posted on

Al die seëninge van die hele Bybel wat almal so met elke geleentheid verkondig en aanhaal, asof die  seëninge nou  sonder voorwaarde is, klink so mooi en pragtig en almal  beaam dit met ‘n “Amen”. Maar daar is ‘n voorwaarde betrokke en die voorwaarde is vir ewig en altyd in julle geslagte. Die ware ( […]

7f300e7fff06249f68cc4c70c4ad4aa3

‘n TYD VIR VREDE EN ‘n TYD VIR OORLOG…

Posted on

DIE HEILIGE LEWENDE WOORD (DABAR) VAN VADER (ABBA)  VAN DIE EWIGE LIG (NARTOOMID)  BESKRYF DUIDELIK DAT DAAR ‘n TYD VIR ELKE DING IS:- dit is nou die tyd van oorlog en haat. Die tyd waar die Koning van Chesed sy troon verlaat en op sy strydwa van Geburah klim. Dit is nou die die tyd […]

maxresdefault

BEGIN – EINDE – BEGIN

Posted on

LET MOOI OP NA DIE GROOT GEHEIME WAT HIER VOLG. DIE GEHEIME VAN DIE EINDE IS IN DIE GEHEIME VAN DIE BEGIN VERSTEEK EN DIE GEHEIME VAN VAN DIE BEGIN IS IN DIE GEHEIME VAN DIE EINDE VERSTEEK. Daar is die letter (MEM) EWIGE SIRKEL en daar is die letter (SAMECH) EWIGE SIRKEL. (MEM) HET […]

“AS ABOVE SO BELOW” OR “AS BELOW SO ABOVE”

Posted on

Die ware  IMMANUEL wat twee van die drie KOSMIESE FUNKSIES,  naamlik die (1) ADONY FUNKSIE en (2) REDDER (MASHIACH) FUNKSIE GEAKTIVEER HET, (let daarop dat “MEM SHIN HEI” “MOSHE” die Derde Funksie naamlik die “MELEK FUNKSIE” sal aktiveer) sê self ; ” EK GAAN OM VIR JULLE PLEK TE BEREI “ABOVE”. Daarom met die stelling […]